Wedding Venues

wedding-venues

Fashion & Jewellery

wedding-fashion-and-jewellery-south-africa

Photo/Videography

venues

Beauty & Wellness

venues

Dj's & Entertainment

venues

Unique Wedding Services

venues

AMA Promotions

4.7/5 rating (3 votes)

AMA Promotions is in Maart 2009 geregistreer en is ook lid van SAMRO, Suid Afrikaanse musiek regte organisasie. Vir konferensies, korporatiewe funksies, jaareindfunksies, mode parades, prysuitdelings, produkbekendstelling, troues en feeste is AMA Promotions die andwoord vir jou!

AMA Promotions bied dievolgende dienste aan vir jou troue:

Meer as 160 000 liedjies vir jou geselligheid. Meer as 18 000 karaoke liedtjies. Meer as 60 sangers, asook:

  • Klankstelsels
  • Laserligte
  • Parcans
  • Spesiale Effekte
  • Rookmasjiene
  • Bubblemasjiene
  • Klank Ingeneur
  • DJ’s
  • Boeremusiek Orkeste
  • Fotogafie
  • Klank en Video Opnames
  • Sangers
  • Akteurs
  • Motiveringsprekers
  • Seremoniemeesters
  • Beoordeelaars
  • Afslaers
  • Rugby Konsultant
  • Oorklankings
  • Web ontwerp
  • Lyndansers
  • Spaanse Dansers
  • Skerms en Projektors
  • Videografie
  • Nar
  • Belly Dansers
  • Vioolspelers
  • Veteraan Motors

Areas waar AMA Promotions diens verskaf:

Ons is gebaseer in Pretoria, en verskaf volle diens aan troues in die hele Gauteng,
Noord Wes Provinsie asook ‘n groot deel van Mpumalanga

Contact

  • Contact Person: Andre Vermaak
  • Cellphone: 082 478 1823
  • E-Mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.